Meet other singles 40+ every Friday evening at The Place, Menlyn Retail Park for an evening of socializing. 

Secret Singles is 'n professionele enkellopende groep vir mans 40+ en vroue 35+ wat gereeld Vrydagaande om 7nm bymekaarkom om lekker te kuier en mekaar emosioneel en professioneel te ondersteun.

Ons het al so 'n hegte groep vriende geword dat ons nie net meer Vrydae kuier nie, maar ook naweek uitstappies reël.  Voorbeelde hiervan is:  Innibos (Nelspruit), Aardklop (Potchefstroom), Kersiefees (Ficksburg), KKNK, Huisgenoot Skouspel en vele meer...

Our "Secret" is as in the law of positive attraction. We believe that, if the intention is positive and pure the right partner will show up or sit next to you on one of our social events, like so many success stories within the group!

Secret Singles het sy ontstaan vanaf Junie/Julie 2008, en ons is baie trots op ons sukses sovêr. Baie paartjies het al deur middel van ons byeenkomste ontmoet!  This high success rate is due to the fact that we comply to a common code of conduct of professional behaviour while having fun.

Read More...